Matteus 18:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Julle moet nooit een van hierdie kleintjies minag nie, want Ek verseker julle dat hulle engele in die hemel gedurigdeur by my hemelse Vader is.

Matteus 18

Matteus 18:3-15