Matteus 18:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As jou hand of jou voet jou van My afvallig maak, kap hom af en gooi hom van jou af weg. Dit is vir jou beter om vermink of kreupel die lewe in te gaan as om met altwee jou hande of voete in die ewige vuur gegooi te word.

Matteus 18

Matteus 18:2-19