Matteus 10:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie aan een van hierdie geringstes net 'n beker koue water gee omdat hy my dissipel is, sál sy beloning kry. Dit verseker Ek julle.”

Matteus 10

Matteus 10:35-42