Matteus 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jesus klaar was met die opdragte aan sy twaalf dissipels, het Hy daarvandaan weggegaan om die mense in hulle dorpe te leer en vir hulle te preek.

Matteus 11

Matteus 11:1-5