Matteus 10:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie 'n profeet ontvang omdat hy 'n profeet is, sal 'n profeet se beloning ontvang; en wie 'n goeie mens ontvang omdat hy goed is, sal 'n goeie mens se beloning ontvang.

Matteus 10

Matteus 10:39-42