Levitikus 16:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar in die teenwoordigheid van die Here moet hy dan die wierook op die kole gooi sodat dit 'n rookwolk maak wat die deksel van die ark bedek waarin die getuienis is. Dan sal hy nie sterf nie.

Levitikus 16

Levitikus 16:10-14