Levitikus 16:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet daarna van die bloed van die bul met sy vinger sprinkel op die deksel se voorkant en dan ook nog sewe maal op die grond voor die deksel.

Levitikus 16

Levitikus 16:7-15