Levitikus 16:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

en moet hy 'n vuurpan vol maak met gloeiende kole van die altaar af wat in die teenwoordigheid van die Here staan. Aäron moet ook 'n dubbele handvol fyngestampte wierook vat en daarmee agter die voorhangsel ingaan.

Levitikus 16

Levitikus 16:11-20