Josua 23:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Maar julle moet sterk staan in die uitvoering van alles wat geskryf staan in die wetboek van Moses. Moet daarvan nie links of regs afwyk nie,

Josua 23

Josua 23:1-8