Josua 23:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

dat julle nie by hierdie nasies kom wat nog tussen julle woon, en die naam van hulle gode aanroep en in hulle naam 'n eed aflê en hulle dien en voor hulle buig nie.

Josua 23

Josua 23:1-14