Josua 23:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here julle God sal hulle wegstoot voor julle en hulle voor julle uit verdrywe sodat julle hulle land in besit kan neem soos die Here julle God julle beloof het.

Josua 23

Josua 23:3-6