Josua 23:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het saam met die gebiede van al die nasies wat ek uitgeroei het, ook dié van die nasies wat nog oorbly, as eiendom aan julle stamme toegeken: van die Jordaan af tot by die Groot See in die weste.

Josua 23

Josua 23:1-14