Johannes 21:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die dissipel vir wie Jesus baie lief was, sê toe vir Petrus: “Dit is die Here!”Toe Simon Petrus hoor dat dit die Here is, het hy sy hemp aangetrek — want sy bolyf was kaal — en in die water gespring.

Johannes 21

Johannes 21:1-8