Johannes 21:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle was nie ver van die land af nie, net omtrent honderd tree. Die ander dissipels het met die skuitjie gekom en die net met die visse gesleep.

Johannes 21

Johannes 21:2-9