Johannes 21:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sê toe vir hulle: “Gooi die net aan die regterkant van die skuit uit, dan sal julle iets kry.”Hulle het die net toe daar uitgegooi, en vanweë die groot klomp vis kon hulle hom nie weer intrek nie.

Johannes 21

Johannes 21:1-10