Jesaja 65:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen in die land wat om voorspoed bid,sal dit doen in die Naam van die God wat getrou is,en elkeen in die land wat 'n eed aflê,sal dit doen in die Naam van die God wat getrou is.Die swaarkry van vroeër sal vergeet wees,Ek laat dit verdwyn.

Jesaja 65

Jesaja 65:9-23