Jesaja 65:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde skep;aan dié wat daar nou is, sal daar nie meer gedink word nie,hulle sal nie onthou word nie.

Jesaja 65

Jesaja 65:14-22