In plaas van vernedering sal julle twee keer soveel besittings hê as tevore,in plaas van minagting sal julle lof ontvangoor wat julle besit.Julle sal in julle land twee keer soveel besit as tevoreen julle sal altyd vreugde hê.