Ek is die Here, Ek het die reg lief,Ek haat roof en misdaad.In my trou sal Ek my volk gee wat Ek beloof het,Ek sal 'n ewige verbond met hulle sluit.