Jesaja 61:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle sal genoem word: Priesters van die Here,Dienaars van ons God.Julle sal van die rykdom van die nasies geniet,die trotse eienaars word van hulle besittings.

Jesaja 61

Jesaja 61:1-11