Jesaja 58:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Is dit ál wat Ek op 'n vasdag wil hê:net dat 'n mens homself verneder,dat hy sy nek buig soos 'n biesieen in sak en as sit?Noem jy dít 'n vasdag,'n dag waarvan die Here hou?

Jesaja 58

Jesaja 58:1-11