Jesaja 58:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle vasdae loop uit op twis en rusie,julle dam mekaar met die vuis by.Julle kan nie op hierdie manier vasen dan verwag dat julle gebed verhoor sal word in die hemel nie.

Jesaja 58

Jesaja 58:1-14