Die Here sal jou altyddeur lei;selfs in dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien.Hy sal jou sterk maak.Jy sal wees soos 'n tuin met volop water,soos 'n fontein waarvan die water nie opdroog nie.