Jesaja 58:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jou mense sal die ou puinhope herbou,die fondamente herstel wat al geslagte lank bestaan.Jy sal bekend staan as 'n volk wat sy afgebreekte mure herbou,wat sy strate herstel sodat daar weer mense kan woon.

Jesaja 58

Jesaja 58:8-14