Dit gaan goed met die menswat die sabbat onderhou en dit nie ontheilig nie,wat sorg dat hy niks verkeerds doen nie.Dit gaan goed met die mens wat hom hieraan hou.