'n Nie-Israeliet wat by die volk van die Here aangesluit het,moenie dink: die Here sal my van sy volk afsny nie.'n Ontmande moenie van homself dink:ek is maar 'n droë boom nie.