Jesaja 56:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Laat reg geskied, doen reg,want die verlossing wat Ek bring, is al aan die kom,en die redding wat Ek bewerk, gaan nou geopenbaar word.

Jesaja 56

Jesaja 56:1-10