Jesaja 55:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die plek van 'n doringbos sal daar 'n sipres opskiet,in die plek van 'n dissel sal daar 'n mirteboom opskiet.Dit sal tot eer van die Here wees,'n blywende teken wat nooit vernietig sal word nie.

Jesaja 55

Jesaja 55:4-13