Jesaja 51:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle is soos lap wat deur motte gevreet word,soos wol wat deur vismotte verniel word.Maar die redding wat Ek bring, sal vir altyd wees,die verlossing wat Ek bewerk, sal daar wees vir elke geslag.

Jesaja 51

Jesaja 51:3-18