Jesaja 51:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gryp in, Here, gryp in!Toon u mag, u krag!Gryp in soos in die ou tyd,soos in tye lank gelede.Is dit dan nie U wat vir Rahab verslaan het nie,wat die seemonster deurboor het nie?

Jesaja 51

Jesaja 51:1-16