Jesaja 51:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Luister na My, julle wat doen wat reg is,volk in wie se hart my wet is,moenie bang wees vir die spot van mense nie,moenie skrik as hulle julle beledig nie.

Jesaja 51

Jesaja 51:1-17