Jesaja 49:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

om aan dié wat gevange gehou word, te sê: “Gaan uit!”aan dié wat in die donker opgesluit sit: “Kom uit!”Hulle sal versorg word terwyl hulle op pad is,selfs op kaal heuwels sal daar vir hulle genoeg wees.

Jesaja 49

Jesaja 49:4-13