Jesaja 49:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Op 'n tyd wat Ek goeddink, sal Ek jou gebede verhoor,op die dag wanneer Ek wil red, sal Ek jou help.Ek sal jou beskermen jou my verbond met my volk maakom sy land te herstel,om sy verlate eiendom weer in besit te neem,

Jesaja 49

Jesaja 49:1-16