Jesaja 49:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal nie honger of dors kry nie,die woestynhitte en die son sal hulle nie brand nie,want Hy wat Hom oor hulle ontferm het,sal hulle onder sy sorg neem.Hy sal hulle by fonteine langs lei.

Jesaja 49

Jesaja 49:7-18