Moenie skrik nie, moenie bang wees nie!Het Ek dit nie van lankal af aan julle verkondig,dit vir julle gesê nie?Julle is my getuies: is daar 'n God buiten My?Daar is geen ander Rots nie;Ek weet van geeneen nie.