Jesaja 44:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié wat afgodsbeelde maak, is self almal niks;die dierbare gode van hulle kan nie help nie.Dié wat vir hulle moet getuig, kan nie sien nie,kan nie verstaan nie;dié wat sulke gode het, word teleurgestel.

Jesaja 44

Jesaja 44:1-19