Jesaja 44:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie soos Ek is, laat hom dit sê,laat hom sy saak stel en dit aan My voorlê;laat hom 'n verklaring gee van wat gebeur hetvandat Ek my volk lank gelede gemaak heten ook van wat sal gebeur;laat hy vertel van die dinge wat kom.

Jesaja 44

Jesaja 44:1-13