Ellende wag vir dié wat dinkhulle kan hulle planne diep wegsteek vir die Here,hulle wat besig is om dinge in die donker te doenen dink: wie sien ons? Wie weet van ons?