Jesaja 29:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle is agterstevoor met alles,asof die pottebakker die klei is.Die maaksel kan mos nie van sy maker sê:“Hy het my nie gemaak nie”;die kleipot kan mos nie van die pottebakker sê:“Hy weet nie wat hy doen nie.”

Jesaja 29

Jesaja 29:6-18