Jesaja 29:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom gaan Ek nog ongehoorder dinge doen met hierdie volk:die een ongehoorde ding na die ander,sodat die wysheid van sy wyse manne sal verdwyn,die verstand van sy verstandige mense tot niet sal gaan.

Jesaja 29

Jesaja 29:12-22