Jesaja 27:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die versterkte stad lê verwoes:'n plek sonder inwoners,verlate soos die woestyn.Dáár wei net kalwers,en hulle vreet wat daar groei,en dáár gaan hulle lê.

Jesaja 27

Jesaja 27:1-13