Jesaja 27:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

As Jakob al sy altaarklippe fyn stampsoos 'n mens 'n kalkklip fyn stamp,as hy nie gewyde pale en wierookaltare vir sy afgode oprig nie,sal daar versoening wees vir sy oortreding,sal sy sonde van hom af weggeneem word.

Jesaja 27

Jesaja 27:1-13