Jesaja 27:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die droë takke word afgebreek,vrouens kom en maak vuur daarmee.Israel is 'n volk sonder begrip van wat Ek doen.Daarom sal sy Maker hom nie langer liefhê nieen sal sy Skepper hom nie genadig wees nie.

Jesaja 27

Jesaja 27:1-13