Jesaja 17:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag sal Israel se vestingstede verlate lê,so verlate soos die boswêreldwaaruit die inwoners destyds vir die Israeliete gevlug het.Die stede sal sonder inwoner wees.

Jesaja 17

Jesaja 17:7-14