Jesaja 17:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal nie meer sy hoop vestig op die altare,die werk van sy eie hande nie.Hy sal nie hulp verwag van die gewyde paleen die wierookaltare wat hy self gemaak het nie.

Jesaja 17

Jesaja 17:5-9