Jesaja 16:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Neem Moab se vlugtelinge in beskerming,wees vir ons 'n skuilplek teen dié wat vir ons wil vernietig!”Wanneer die nood verby is,die verwoesting tot 'n einde komen dié wat die land vertrap, weg is,

Jesaja 16

Jesaja 16:1-9