Jesaja 16:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sê vir Juda:“Gee vir ons raad, maak 'n plan,laat u skaduwee oor ons val,maak dit donker oor ons op hierdie snikhete dag,beskerm dié wat verjaag is,moenie die vlugtelinge uitlewer nie!

Jesaja 16

Jesaja 16:1-5