Jesaja 11:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sal die Nyldelta laat opdroog. Hy sal 'n skroeiende wind teen die Eufraat stuur en net sewe kanale daarvan laat oorbly wat 'n mens met jou skoene aan kan deurloop.

Jesaja 11

Jesaja 11:6-16