Jesaja 11:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sal vir die oorblyfsel van sy volk wat in Assirië is, 'n grootpad wees soos daar was toe Israel uit Egipte getrek het.

Jesaja 11

Jesaja 11:7-16