Jesaja 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saam sal hulle in die weste die Filistyne aanval en saam sal hulle die mense in die ooste plunder. Hulle sal die Edomiete en die Moabiete verslaan, en die Ammoniete sal aan hulle onderdanig wees.

Jesaja 11

Jesaja 11:5-16